huiweliksbevestiging: 21 Februarie 2026

Talita & Drian

Laat liefde en trou jou nooit verlaat nie, bind dit op jou nek, skryf dit op die tafel van jou hart. 

Spreuke 3:3

 

Countdown Expired!

Die Seremonie

14:30 - Gaste Arriveer

 

15:00 - Seremonie begin 

 

@ The Greenhouse Cafe

 

Sê vir die wag by die hek julle is op pad na die troue by The Greenhouse Cafe, dan sal hy die pad verder vir julle verduidelik. 

 

Ekstra Inligting

Kleredragkode: Formeel (Black-tie event)

Mans: Aandbaadjie, bypassende broek en das.

Dames: 'n Vloerlengte rok. (Nie wit of rooi)

 

Geen kinders, dankie vir julle begrip. 

 

Metgeselle slegs per formele uitnodiging. 

 

Slegs kaart fasiliteite, geen kontant.

 

Geskenke:

Ons sal enige iets waardeer, maar 'n geldjie sal net makliker wees. 

Wat God saamgevoeg het, mag geen mens skei nie. Markus 10:9

Sien ons jou daar?

RSVP Voor of op 1 November 2025